Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Testimonials

To whom it may concern,

Ellen Strydom Photography have taken numerous photo’s for Little Paradise as well as for clients of Little Paradise.

Events taken include Weddings, Corporate Functions, Birthdays and Celebrations. We have never had any complaints and our customers are always more than satisfied with their outstanding quality.

We can highly recommend their services due to the commitment, quality, loyalty and competitive prices provided. They definitely go the extra mile!

Rene Venter
Co-Owner of Little Paradise Venue Springs
www.little-paradise.co.za


Potgieters Troue


Goeie naand Ellen jou dienste en fotos was uit die boonste rakke baie dankie die fotos en die boek dit lyk stunning jy is n baie goeie foto graaf en ons sal jou dienste versprei ons rate jou 20 uit 10 vir die puik dienste ons het net goeie opmerking en terug voering gekry van die puik fotos en die boek nogmaals baie baie dankie lekker aand van die Potgieters

 


Lida en Hannes

Whatsup Message:  

Wow, well done girl!!! Foto's uitsonderlik mooi.  Ons waardeer dit.  Kosbare oomblikke in pragtige foto's verewig.  Sal jou definitief aanbeveel en adverteer.  Goed gaan en seen vir jou.  Groete Hannes en Lida Boshoff.

Sinteach en Familie

Mal Mal Mal daaroor!!!  Jy is regtig die beste baie dankie!!!

 


Kotie en Rudi

Hi da...ek love dit.  Dit stunninh!!!


Elmarie en Paul

Baie dankie die fotos is pragtig eks baie gelukkig met dit.


Elmarie's 40th Birthday

I just want to say a very big Thank you for all my gorgeous photos on my 40th Abba party.  I love them and I think they all fabulous!!!

 


Lindiwe's Wedding

I'm in love with my photos and my photo book


Leandi en David

Ek love my fotos en trouboek is flippen mooi